langcafe2.myfreeforum.org Forum Index langcafe2.myfreeforum.org
Come in and have your daily cup of languages!
 
 FAQFAQ   SearchSearch   MemberlistMemberlist   UsergroupsUsergroups   Join! (free) Join! (free)
 ProfileProfile   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages   Log inLog in 

Naand almal!

Post new topic   Reply to topic    langcafe2.myfreeforum.org Forum Index -> Languages -> Afrikaans/Nederlands
View previous topic :: View next topic  
Author Message
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Tue Apr 15, 2008 8:38 pm    Post subject: Naand almal! Reply with quote

Dit is my eerste keer op hierdie forum. Ek is manlik en Fin en nege en dertig jare oud. Ek is baie geïnteresseerd in Afrikaanse taal want dit so lekker en mooi taal is. Die Afrikaanse kultuur en geskiedenis en sy toekoms is ook interessant.  Ek leer al agste maande lank Afrikaans. Dis net 'n liefhebbery vir my, geen beroep nie.

My moedertaal is Finse taal maar ek het die Engelse, Sweedse en Duitse tale op skool soos kind geleer. Afrikaans leer ek tuis met die Colloquial Afrikaans deur B. Donaldson, Teach Yourself Afrikaans deur Helena van Schalkwyk, 'n Afrikaans-Engels woerdeboek, Bok van Blerk, Poena Pieterse, Hanru Niemand, Die Avonture van Kuifie strokiesverhalboeke en magtige Internet. Ek het nooit in Suid-Afrika gewees nie en nooit met 'n Afrikaanssprekende gepraat nie maar ek hoop dat ek dit in toekoms sal doen.

Ek hoop ook dat ek hier my sleg Afrikaans praktiseer kan. Andre, as jy wil, maak asseblief benodige korreksies.

Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Tue Apr 15, 2008 9:19 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Sandman wrote:

Hallo Sandman

Welkom hier! Jy het reeds baie oor Afrikaans geleer. Ja, daar is foute, maar jy doen goed! Ek sal jou graag wil help. Waar kom jou belangstelling in Afrikaans vandaan?

Rough translation for those who do not speak Afrikaans: Welcome! You already know a lot, and despite some mistakes, you are doing well. I would love to help you. From where is your interest in Afrikaans?
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Wed Apr 16, 2008 8:25 pm    Post subject: Reply with quote

Baie dankie vir die verwelkom! Ek kan dit nie eens vir my duidelik nie waarvandaan my belastelling in Afrikaans kom. Toe ek 'n kind was het ek gehoor van die Hollandssprekende mense wat in Suid-Afrika woon. Sedertien het Afrikaners, Boere, Afrikaanses my geinspireer.

Ek ken die geskienis van Suid-Afrika baie goed en daar is ook donkere dinge soos slawerny en apartheid. Maar ek dink dat Afrikaners het nog steeds reg om in Suid-Afrika te bestaan.

Danksy die Internet het my studie in Afrikaans moontlik geword. Iemand in my omgewing kan my liefhebbery verstaan nie maar hulle mag dink wat hulle wil, ek leer Afrikaans.

Ons sal voortsit.
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Thu Apr 17, 2008 11:41 am    Post subject: Reply with quote

Sandman wrote:
Baie dankie vir die verwelkoming! Ek is nie seker waarvandaan my belastelling in Afrikaans kom nie. Toe ek 'n kind was het ek gehoor van die Hollandssprekende mense wat in Suid-Afrika woon. Sedertien het Afrikaners, Boere, Afrikaanses my geinspireer.

Ek ken die geskiedenis van Suid-Afrika baie goed en daar is ook donkere dinge soos slawerny en apartheid. Maar ek dink dat Afrikaners nog steeds reg het om in Suid-Afrika te bestaan.

Danksy die Internet het my studie in Afrikaans moontlik geword. NIemand in my omgewing kan my liefhebbery verstaan nie maar hulle mag dink wat hulle wil, ek leer Afrikaans.

Ons sal voortsit.

Dit laat my goed voel om te lees wat jy geskryf het!  
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
greg in noord-frankrijk
Site Admin
Site Admin

Joined: 23 Aug 2006
Posts: 851

Location: Parijs in Noord-Frankrijk

PostPosted: Thu Apr 17, 2008 11:23 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Sandman wrote:
Dit is my eerste keer op hierdie forum. Ek is manlik en Fin en nege en dertig jare oud. Ek is baie geïnteresseerd in Afrikaanse taal want dit so lekker en mooi taal is. Die Afrikaanse kultuur en geskiedenis en sy toekoms is ook interessant.  Ek leer al agste maande lank Afrikaans. Dis net 'n liefhebbery vir my, geen beroep nie.

Sois le bienvenu sur Langcafé, Sandman !  

Hartelijk welkom bij Langcafé !
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
Didier69
Expert
Expert

Joined: 10 Dec 2007
Posts: 123

Location: Provence / Frankrike

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 11:03 am    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Sandman wrote:
Dit is my eerste keer op hierdie forum. Ek is manlik en Fin en nege en dertig jare oud. Ek is baie geïnteresseerd in Afrikaanse taal want dit so lekker en mooi taal is. Die Afrikaanse kultuur en geskiedenis en sy toekoms is ook interessant.  Ek leer al agste maande lank Afrikaans. Dis net 'n liefhebbery vir my, geen beroep nie.

My moedertaal is Finse taal maar ek het die Engelse, Sweedse en Duitse tale op skool soos kind geleer. Afrikaans leer ek tuis met die Colloquial Afrikaans deur B. Donaldson, Teach Yourself Afrikaans deur Helena van Schalkwyk, 'n Afrikaans-Engels woerdeboek, Bok van Blerk, Poena Pieterse, Hanru Niemand, Die Avonture van Kuifie strokiesverhalboeke en magtige Internet. Ek het nooit in Suid-Afrika gewees nie en nooit met 'n Afrikaanssprekende gepraat nie maar ek hoop dat ek dit in toekoms sal doen.

Ek hoop ook dat ek hier my sleg Afrikaans praktiseer kan. Andre, as jy wil, maak asseblief benodige korreksies.

Hoi Sandman !

Ik ben hier ook niet lang tijd geleden. Prima dat je Afrikaans leert. Ik kan niet Afrikaans spreken maar ik kan veel in die taal verstaan. Nederlands en Afrikaans zijn zo dichtbij. Ik luister vaak naar de Afrikaanse radio. Ik vind ook dat een werkelijk mooie taal is. Ik hou veel ervan hoe de taal klinkt. Ik lees ook vaak teksten in Afrikaans. Stap voor stap leer ik veel meer in deze taal te verstaan. Ik heb gemerkt dat je schrijft, je kunt Zweeds. Ik spreek  ook Zweeds. En ik hou van deze taal. Voor de Germaanse talen interesseer ik me veel. Leuk over jou in dit forum te lezen !
If you don't understand something tell me
_________________
Jag tänker alltså  finns jag

jag är en svensktalande fransman och älskar svenska språket
Back to top
View user's profile Send private message Yahoo Messenger MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 12:54 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Didier69 wrote:

Hoi Sandman !

Ik ben hier ook niet lang tijd geleden. Prima dat je Afrikaans leert. Ik kan niet Afrikaans spreken maar ik kan veel in die taal verstaan. Nederlands en Afrikaans zijn zo dichtbij. Ik luister vaak naar de Afrikaanse radio. Ik vind ook dat een werkelijk mooie taal is. Ik hou veel ervan hoe de taal klinkt. Ik lees ook vaak teksten in Afrikaans. Stap voor stap leer ik veel meer in deze taal te verstaan. Ik heb gemerkt dat je schrijft, je kunt Zweeds. Ik spreek  ook Zweeds. En ik hou van deze taal. Voor de Germaanse talen interesseer ik me veel. Leuk over jou in dit forum te lezen !
If you don't understand something tell me

Tack Didier69

Ja, efter att ha lärt sig Afrikaans kan man ganska lätt förstå också Holländskan. Finns det många svensktalande fransmänner? Eller har du bara lärt det efteråt? Du vet kanske att här i Finland bor hundratusentals svenskspråkiga människor. Därför och också för historiska orsaker är Finland officielt ett tvåspråkigt land. Men vem kan prata finskan här? Ingen tror jag.

Thanks Didier69

Yes, after having studies in Afrikaans it is quite easy to understand Dutch too. Is there many Swedish speaking French? Or have you just studied it? Perhaps you know that there lives hundreds of thousands Swedish speaking people in Finland. Because of that and also for historical reasons Finland has two official languages. But who can speak Finnish here? No one, I think.
Back to top
View user's profile Send private message
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 1:00 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

greg in noord-frankrijk wrote:
Sois le bienvenu sur Langcafé, Sandman !  

Hartelijk welkom bij Langcafé !

Baie dankie vir die verwelkoming greg in noor-frankrijk!
Back to top
View user's profile Send private message
Didier69
Expert
Expert

Joined: 10 Dec 2007
Posts: 123

Location: Provence / Frankrike

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 8:17 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Sandman wrote:
Didier69 wrote:

Hoi Sandman !

Ik ben hier ook niet lang tijd geleden. Prima dat je Afrikaans leert. Ik kan niet Afrikaans spreken maar ik kan veel in die taal verstaan. Nederlands en Afrikaans zijn zo dichtbij. Ik luister vaak naar de Afrikaanse radio. Ik vind ook dat een werkelijk mooie taal is. Ik hou veel ervan hoe de taal klinkt. Ik lees ook vaak teksten in Afrikaans. Stap voor stap leer ik veel meer in deze taal te verstaan. Ik heb gemerkt dat je schrijft, je kunt Zweeds. Ik spreek  ook Zweeds. En ik hou van deze taal. Voor de Germaanse talen interesseer ik me veel. Leuk over jou in dit forum te lezen !
If you don't understand something tell me

Tack Didier69

Ja, efter att ha lärt sig Afrikaans kan man ganska lätt förstå också Holländskan. Finns det många svensktalande fransmänner? Eller har du bara lärt det efteråt? Du vet kanske att här i Finland bor hundratusentals svenskspråkiga människor. Därför och också för historiska orsaker är Finland officielt ett tvåspråkigt land. Men vem kan prata finskan här? Ingen tror jag.

Thanks Didier69

Yes, after having studies in Afrikaans it is quite easy to understand Dutch too. Is there many Swedish speaking French? Or have you just studied it? Perhaps you know that there lives hundreds of thousands Swedish speaking people in Finland. Because of that and also for historical reasons Finland has two official languages. But who can speak Finnish here? No one, I think.

Ja jag vet att vissa finländare har svenska som modersmål. På Åland finns det de flesta befolkning som pratar svenska som modersmål, stämmer det ?

Ja ik weet dat bepaalde Finsen Zweeds als moedertaal spreken. Bijzonder zijn er zulke mensen op Åland eilanden, klopt ?

En voi sanoa että puhun suomea. Mutta ymmärrän vähän suomea. Pidän suomalais-ugrilaisesta kielistä.
_________________
Jag tänker alltså  finns jag

jag är en svensktalande fransman och älskar svenska språket
Back to top
View user's profile Send private message Yahoo Messenger MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:11 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Didier69 wrote:
Ja jag vet att vissa finländare har svenska som modersmål. På Åland finns det de flesta befolkning som pratar svenska som modersmål, stämmer det ?

Ja ik weet dat bepaalde Finsen Zweeds als moedertaal spreken. Bijzonder zijn er zulke mensen op Åland eilanden, klopt ?

On Åland islands almost everyone speaks just Swedish. Still most Swedish speaking people live on the continent, totally some 300 000 people. It is about 5% of the total population. But because it is an official language every pupil has to study it during their time in schools.

Many people in Finland just don't want to learn Swedish and it's position as an oblicatoric subject in schools has thus become questionable. Many people are talking about 'tvång svenskan' i.e. forced Swedish. Almost everyone studies also English and it's importance is widely accepted.

For those who wants to learn Swedish language it offers some positive things. For me it has helped a lot in studies with German and finally now with Afrikaans. Swedish and Afrikaans have surprisingly many common words, even many which are not common with English.

Quote:
En voi sanoa että puhun suomea. Mutta ymmärrän vähän suomea. Pidän suomalais-ugrilaisesta kielistä.

'Ek kan nie se dat ek Fins praat nie. Maar ek verstaan 'n bietjie Fins. Ek hou van Fins-Ugric tale.'

Jou Fins is perfeksie! Hoekom het jy dit so goed geleer?
Back to top
View user's profile Send private message
Didier69
Expert
Expert

Joined: 10 Dec 2007
Posts: 123

Location: Provence / Frankrike

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:20 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

[quote="Sandman"]

Meerdere jaren geleden als ik teenager was, had ik penvrienden in Finland. Ken jij de vereniging  International Youth Service in Turku ? Ik heb veel in de boken "Finnish for foreigners"  en "On tie" gelezen.
_________________
Jag tänker alltså  finns jag

jag är en svensktalande fransman och älskar svenska språket
Back to top
View user's profile Send private message Yahoo Messenger MSN Messenger
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:25 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Sandman wrote:
For those who wants to learn Swedish language it offers some positive things. For me it has helped a lot in studies with German and finally now with Afrikaans. Swedish and Afrikaans have surprisingly many common words, even many which are not common with English.

I've heard that before. I've also been told that Afrikaans and Swedish have a similar sound.
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:37 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Didier69 wrote:

Meerdere jaren geleden als ik teenager was, had ik penvrienden in Finland. Ken jij de vereniging  International Youth Service in Turku ? Ik heb veel in de boken "Finnish for foreigners"  en "On tie" gelezen.

Ek het oor daardie vereniging gehoor. Maar wat bedoel 'On tie'? Dis geen Fins nie.
Back to top
View user's profile Send private message
Didier69
Expert
Expert

Joined: 10 Dec 2007
Posts: 123

Location: Provence / Frankrike

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:38 pm    Post subject: Reply with quote

Maybe it's because these both languages have loan words from low German.
_________________
Jag tänker alltså  finns jag

jag är en svensktalande fransman och älskar svenska språket
Back to top
View user's profile Send private message Yahoo Messenger MSN Messenger
Didier69
Expert
Expert

Joined: 10 Dec 2007
Posts: 123

Location: Provence / Frankrike

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:42 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Sandman wrote:
Didier69 wrote:

Meerdere jaren geleden als ik teenager was, had ik penvrienden in Finland. Ken jij de vereniging  International Youth Service in Turku ? Ik heb veel in de boken "Finnish for foreigners"  en "On tie" gelezen.

Ek het oor daardie vereniging gehoor. Maar wat bedoel 'On tie'? Dis geen Fins nie.

Ik dachte dat het   "er is een pad"(there is a path) bedoelt.
_________________
Jag tänker alltså  finns jag

jag är en svensktalande fransman och älskar svenska språket
Back to top
View user's profile Send private message Yahoo Messenger MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:43 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

André in Zuid-Afrika wrote:

I've heard that before. I've also been told that Afrikaans and Swedish have a similar sound.

I've been thinking that I'd like to make a list about common and nearky common Swedish and Afrikaans. It has happened so many times that there is an Afrikaans word which I don't understand. Then I say it and I suddenly realise it is same word as in Swedish. Some examples: versekering--försäkring, aanval--anfal. Then there is completely same words: omkom--omkom, regering--regering.....

Last edited by Sandman on Fri Apr 18, 2008 9:52 pm; edited 1 time in total
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:48 pm    Post subject: Reply with quote

Didier69 wrote:
Maybe it's because these both languages have loan words from low German.

Could well be.
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:51 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Didier69 wrote:
Sandman wrote:
Didier69 wrote:

Meerdere jaren geleden als ik teenager was, had ik penvrienden in Finland. Ken jij de vereniging  International Youth Service in Turku ? Ik heb veel in de boken "Finnish for foreigners"  en "On tie" gelezen.

Ek het oor daardie vereniging gehoor. Maar wat bedoel 'On tie'? Dis geen Fins nie.

Ik dachte dat het   "er is een pad"(there is a path) bedoelt.

Ja dis reg. Dit kan "Daar is 'n pad" of "Dit is 'n pad" bedoel maar dit net klink sleg.
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Fri Apr 18, 2008 9:52 pm    Post subject: Re: Naand almal! Reply with quote

Sandman wrote:
André in Zuid-Afrika wrote:

I've heard that before. I've also been told that Afrikaans and Swedish have a similar sound.

I've been thinking that I like make do a list about common and nearky common Swedish and Afrikaans. It has happened so many times that there is an Afrikaans word which I don't understand. Then I say it and I suddenly realise it is same word as in Swedish. Some examples: versekering--försäkring, aanval--anfal. Then there is completely same words: omkom--omkom, regering--regering.....

Great idea! Obviously I know no Swedish, so I would be fascinated to see such a list.
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Sun Apr 20, 2008 4:23 pm    Post subject: Reply with quote

Meer verklarings vir my belanstelling in Afrikaans:
Iemand Afrikaner het erens geskryf dat die Afrikaanse taal hulle huis is. Om Afrikaans te leer kan ek Afrikaners se huis kuier.

Back to top
View user's profile Send private message
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    langcafe2.myfreeforum.org Forum Index -> Languages -> Afrikaans/Nederlands All times are GMT + 2 Hours
Page 1 of 1

Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum

Card File  Gallery  Forum Archive
Powered by phpBB © 2001, 2005 phpBB Group
Create your own free forum | Buy a domain to use with your forum