| View previous topic :: View next topic |
| Author |
Message |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Wed Oct 11, 2006 5:38 pm Post subject: Seether - Kom saam met my |
|
|
Seether is 'n Suid-Afrikaanse band. Hulle het 'n bonusliedjie gesing in Afrikaans:
Kom saam met my.
Ek gaan in Afrikaans singen,
Is jy reg oor dit om te doen?
Ok
Hier gaat dit
Kom saam met my
Ons sal die 'lede agterlaat
Kom saam met my
En ons sal sien wat gebeur
Ons is so bly
Dit is die einde van die plaat
Kom saam met my
Ons wil dit alles beter maak
Jy kan hier bly
Sodra jy alles gaan beleef
Die plaat's verby
En ons soek 'n koue bier
Kom drink met my
Daar is so veel om oor te praat
Kom saam met my
Ons wil dit alles beter maak
Ons wil dit alles beter maak
Ons wil dit alles beter maak
Maar ons kan niet
Ek hou van die lied, dit is snaaks! :D
(Asseblief korrek my foute :))
_________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com
Last edited by Akoni on Fri Oct 13, 2006 4:51 pm; edited 1 time in total |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Wed Oct 11, 2006 9:27 pm Post subject: Re: Seether - Kom saam met my |
|
|
[quote="Akoni"]Seether is 'n Suid-Afrikaanse band. Hulle het 'n bonusliedjie gesing in Afrikaans:[/quote="Akoni"]
Seether? Don't think I know them... :?
Kom saam met my.
[i]Ek gaan in Afrikaans sing,
Is jy reg daarmee om te doen?
Ok
Hier gaan dit
Kom saam met my
Ons sal die verlede agterlaat
Kom saam met my
En ons sal sien wat gebeur
Ons is so bly
Dit is die einde van die plaat
Kom saam met my
Ons wil dit alles beter maak
Jy kan hier bly
Sodra jy alles gaan beleef
Die plaat's verby
En ons soek 'n koue bier
Kom drink saammet my
Daar is so veel om oor te praat
Kom saam met my
Ons wil dit alles beter maak
Ons wil dit alles beter maak
Ons wil dit alles beter maak
Maar ons kan nie[/ i]
Ek hou van die lied, dit is snaaks! :D
(Asseblief korrek my foute :))
Korrigeer asseblief my foute. (Very formal, better so simply say: Maak asseblief my foute reg. :wink: _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Wed Oct 11, 2006 11:50 pm Post subject: |
|
|
Baie dankie! Dit is beter as ek het verwag! :D
Seether sing normaal in Engels (rockmusiek). Maar ek dink dat hulle na hul deurbraak is verhuis naar Amerika.
Ek hoop dat my Afrikaans sal verbeter met 'n bietjie oefen! :)
Ek dink wel dat ek hier genoeg oefen kan kry :D _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com
Last edited by Akoni on Fri Oct 13, 2006 4:51 pm; edited 1 time in total |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Thu Oct 12, 2006 12:06 am Post subject: |
|
|
| Akoni wrote: | Baie dankie! Dit is beter as ek het verwag! :D
Seether sing normaal in Engels (rockmusiek). Maar ek dink dat hulle na hul deurbraak is verhuis naar Amerika.
Ek hoop dat my Afrikaans sal verbeter met 'n bietjie oefen! :)
Ek dink wel dat ek hier genoeg oefen kan kry :D |
Ek glo jy sal! :wink:
Baie dankie! Dit is beter as WAT ek verwag HET.
Seether sing normaalWEG/GEWOONLIK in Engels (rockmusiek). Maar ek dink (EK DINK EGTER) dat hulle na hul deurbraak na Amerika verhuis het.
Ek hoop dat my Afrikaans met 'n bietjie oefening sal verbeter! (Verb at the end of the sentence in Afrikaans)
Ek dink wel dat ek hier genoeg oefening kan kry. _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Thu Oct 12, 2006 8:38 pm Post subject: |
|
|
Vir die Nederlanders hier:
Ek het die Prisma Mini Afrikaans -> Nederlands en Nederlands -> Afrikaans woordeboek gekoop en daar staan baie handig leidrade in :D
Hierdie handig boekie is te koop by http://www.bol.com.
André het jy nog handig leidrade vir my? :D _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com
Last edited by Akoni on Fri Oct 13, 2006 4:51 pm; edited 1 time in total |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Fri Oct 13, 2006 2:21 pm Post subject: |
|
|
| Akoni wrote: | Vir die Nederlanders hier:
Ek het die Prisma Mini Afrikaans -> Nederlands en Nederlands -> Afrikaans woordeboek gekoop en daar staan baie handig leidrade in :D
Hierdie handig boekie is te koop by http://www.bol.com.
André het jy nog handig leidrade vir my? :D |
I know that one, very good. Are you studying Afrikaans? _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Fri Oct 13, 2006 4:49 pm Post subject: |
|
|
I'm teaching myself how to speak and write Afrikaans. Reading is not a problem at all, it looks a bit like Dutch. :) Reading texts and writing here is a good exercise! I'm not exactly fluent, but I hope to get to that point in the very near future. :D
The mini dictionary has some good things about the Grammar differences between Dutch and Afrikaans in it. It's a bit difficult for me not to use Dutch grammar where it is different :) Spelling is not a big problem :) _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Sat Oct 14, 2006 4:01 pm Post subject: |
|
|
For learning Afrikaans, this is a good site. :)
 _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Last edited by André in Zuid-Afrika on Sat Oct 14, 2006 4:08 pm; edited 2 times in total |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Sat Oct 14, 2006 4:04 pm Post subject: |
|
|
Thank you, but I already knew about that site :D I've been looking at the vocabulary section and it has been helpful. Indeed a good site for learning Afrikaans! :) _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Sat Oct 14, 2006 4:09 pm Post subject: |
|
|
| Akoni wrote: | | Thank you, but I already knew about that site :D I've been looking at the vocabulary section and it has been helpful. Indeed a good site for learning Afrikaans! :) |
Uitstekend! Kyk ook hierna. _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Sat Oct 14, 2006 5:22 pm Post subject: |
|
|
Baie dankie vir jou hulp! Ek het hierdie webwerf in my bladwyser geplaas. :D Ek het my ook vir die nuusbrief ingeskryf. :) _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Sat Oct 14, 2006 5:33 pm Post subject: |
|
|
| Akoni wrote: | | Baie dankie vir jou hulp! Ek het hierdie webwerf in my bladwyser geplaas. :D Ek het my ook vir die nuusbrief ingeskryf. :) |
Hm, puik Afrikaans! :D
Jy behoort ook hiervan te hou. _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Mon Oct 16, 2006 12:16 pm Post subject: |
|
|
Daardie webwerf is snaaks! :D dankie! :) Ek sal op my webwerf een bietjie Afrikaans skryf! _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Mon Oct 16, 2006 1:58 pm Post subject: |
|
|
| Akoni wrote: | | Daardie webwerf is snaaks! :D dankie! :) Ek sal op my webwerf een bietjie Afrikaans skryf! |
Ek sal op my webwerf 'n bietjie Afrikaans skryf.
"een" is used in Afrikaans only to indicate a number (een appee apple, 'n appel = an apple) [/u] _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Mon Oct 16, 2006 2:17 pm Post subject: |
|
|
:D I know, the dutch sneaked in there, I probably typed to fast :lol: _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Thu Oct 19, 2006 12:31 am Post subject: |
|
|
| Akoni wrote: | | :D I know, the dutch sneaked in there, I probably typed to fast :lol: |
Ah, that happens! :D My godparents are Dutch, they moved here shortly after the Second World War. Both learned to speak Afrikaans, it became their home language, my godfather couldn't even speak Dutch anymore, their children were brought up speaking Afrikaans and none of them speak any Dutch. Yet certain Dutch words always remained part of the way they spoke Afrikaans. One word I remember now is that they always spoke of "krant", never using the Afrikaans word "koerant". :wink: _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Akoni Expert


Joined: 11 Oct 2006 Posts: 169
Location: Nederland
|
Posted: Mon Oct 23, 2006 9:49 am Post subject: |
|
|
hehe I think that's because Dutch and Afrikaans are so alike I want to speak/write the right word, but another word comes out.  _________________ My site: http://www.AntonKemmeren.com |
|
| Back to top |
|
 |
Pauline Guest
|
Posted: Tue Oct 24, 2006 11:14 pm Post subject: |
|
|
it happens to me also, when I'm speaking german, i say some dutch wodrs sometimes (without notice it) and also what can happen, is that i talk the worng language with someone Haha !! for exemple, it's a german-speaker and i tell them something in dutch, but I not realise it I suppose that, if you speak several langauges then this will occur. |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Thu Nov 02, 2006 9:25 pm Post subject: |
|
|
| Akoni wrote: | Vir die Nederlanders hier:
Ek het die Prisma Mini Afrikaans -> Nederlands en Nederlands -> Afrikaans woordeboek gekoop en daar staan baie handig leidrade in :D
Hierdie handig boekie is te koop by http://www.bol.com.
André het jy nog handig leidrade vir my? :D |
Akoni, hier is 'n goeie een.
www.skryfafrikaans.co.za _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Porthos Moderator


Joined: 30 Sep 2006 Posts: 1787
Location: Californië, Verenigde Staten
|
Posted: Mon Jul 16, 2007 7:23 pm Post subject: |
|
|
| André in Zuid-Afrika wrote: | For learning Afrikaans, this is a good site. :)
 |
Wat is de naam van dat site -- "Leer Afrikaans"??? Is het ".org" or ".com" of wat?
_________________ Operation Northwoods - http://en.wikipedia.org/wiki/Operation_Northwoods
Favorite languages = English/Spanish
Followed by Italian/French/Dutch |
|
| Back to top |
|
 |
|