langcafe2.myfreeforum.org Forum Index langcafe2.myfreeforum.org
Come in and have your daily cup of languages!
 
 FAQFAQ   SearchSearch   MemberlistMemberlist   UsergroupsUsergroups   Join! (free) Join! (free)
 ProfileProfile   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages   Log inLog in 

hallo almal
Page 1, 2  Next
 
Post new topic   Reply to topic    langcafe2.myfreeforum.org Forum Index -> Languages -> Afrikaans/Nederlands
View previous topic :: View next topic  
Author Message
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 7:45 am    Post subject: hallo almal Reply with quote

Hallo, dis my eerste pos aan die forum. My naam is Daniel, en ek is 'n Amerikaaner. Ek hetleer Afrikaans vir omtrent sewe maande, en dis my eerste vreemde taal. Ons makeer meer forums soos hierdie! Ek hoop dat ek kan tot die forum voeg. Ook, voel vry om my te korrek as jy a probleem met my grammatika of woordeskat sien. Dit kan slegs my help.

Lekker bly,
Daniel

Back to top
View user's profile Send private message
Pauline
Guest

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 1:07 pm    Post subject: Reply with quote

Hallo Daniel/ ddog800

Welkom !! Ik kon jouw bericht in het afrikaans goed begrijpen, hoewel ik niet in die taal kan spreken. Kun je nederlands verstaan?
Back to top
Pauline
Guest

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 6:22 pm    Post subject: Reply with quote

Hallo nog een keer LOL!!
Hallo another time !!

Ik heb een vraagje voor jou, en dat is of je mee wil doen in ons spel Broken Translations game? Een text wordt vertaald in verschillende talen door de verschillende mesnen, en aan het eind vergelijken we de (hopelijk) veel veranderingen tussen de oorspronkelijke en laatste versies

I've a question for you, and it's if you'd like to play our gme: the Broken Translations game?A text will be translated into different languages by the different people, and at the end we will compare the (hopefully) many changes between the originl and final versions.

Hier heb je de link: http://langcafe2.myfreeforum.org/ftopic517-20-0-asc-.php

het is absoluut *niet* nodig om de taal perfkt of goed te kunnen!! Meer fouten zullen het resultaat alleen maar leuker en grappiger maken

It's absolutly *not* necessry to perfectly knwo the lanagueg or very well!! More mistakes will make the result to be more fun and funny

Dus, als je mee wil doen, veranderen wij de volgorde van de laastet mensen zo:

So, if you'd like to play as well, we wil change the order of the last peol as this:

André English --> Afrikaans

Daniel (ddog800) Afrikaans --> English

Daniel (in London) English --> Scots

Benjamin Scots --> French

Loic French --> English

Llatai
English --> Welsh
Back to top
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 7:51 pm    Post subject: Re: hallo almal Reply with quote

ddog800 wrote:
Hallo, dis my eerste pos aan die forum. My naam is Daniel, en ek is 'n Amerikaaner. Ek hetleer Afrikaans vir omtrent sewe maande, en dis my eerste vreemde taal. Ons makeer meer forums soos hierdie! Ek hoop dat ek kan tot die forum voeg. Ook, voel vry om my te korrek as jy a probleem met my grammatika of woordeskat sien. Dit kan slegs my help.

Lekker bly,
Daniel

Hallo Daniel!! En welkom!!

Jou Afrikaans is nogal goed na net sewe maande!

(Your Afrikaans is quite good after only seven months.)

Hallo, dis my eerste pos op die forum. My naam is Daniel, en ek is 'n Amerikaner. Ek leer Afrikaans vir omtrent sewe maande, en dis my eerste vreemde taal. Ons makeer* meer forums soos hierdie! Ek hoop dat ek tot die forum kan bydra Ook, voel vry om my te korrigeer/reg te help as jy a probleem met my grammatika of woordeskat sien. Dit kan my slegs help.

Lekker bly,
Daniel

makeer is right, but is not used often in this way. We would rather say - Ons kort meer forums... or Ons het meer forums soos hierdie nodig.

We also use "makeer" in sentences like these:

Wat makeer? (What's wrong)

Piet makeer iets. (Something's wrong with Piet)

Een van die boeke makeer. (One of the books is missing).
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 8:58 pm    Post subject: Reply with quote

Pauline wrote:
Hallo Daniel/ ddog800

Welkom !! Ik kon jouw bericht in het afrikaans goed begrijpen, hoewel ik niet in die taal kan spreken. Kun je nederlands verstaan?

Ja, ongelooflike ek 'n bietjie kan :P. Ek het in die laaste paartjie dae begin om basies nederlands te verstaan as ek dit meer lees en raak gewoond met die verskille tussen die twee tale. Ek kon dit hele sin lees behalwe 'n woord of twee wat ek moes vind. Maar, dit sal 'n terwyl langer wees tot ek kan dit met gemak reg verstaan en hooplik nou dat ek op hierdie forum is, sal ek meer oefen kry.

yeah, incredibly i can a little :P. I have started in the last few days to understand basic dutch as it read it more and become accustomed to the differences between the two languages. I could read that whole sentence except for a word or two that I had to look up. But it will be a while longer until i can correctly understand it with ease, and hopefully now that I'm on this forum, I'll get more practice.
Back to top
View user's profile Send private message
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 9:10 pm    Post subject: Reply with quote

Pauline wrote:
Hallo nog een keer LOL!!
Hallo another time !!

Ik heb een vraagje voor jou, en dat is of je mee wil doen in ons spel Broken Translations game? Een text wordt vertaald in verschillende talen door de verschillende mesnen, en aan het eind vergelijken we de (hopelijk) veel veranderingen tussen de oorspronkelijke en laatste versies

I've a question for you, and it's if you'd like to play our gme: the Broken Translations game?A text will be translated into different languages by the different people, and at the end we will compare the (hopefully) many changes between the originl and final versions.

Hier heb je de link: http://langcafe2.myfreeforum.org/ftopic517-20-0-asc-.php

het is absoluut *niet* nodig om de taal perfkt of goed te kunnen!! Meer fouten zullen het resultaat alleen maar leuker en grappiger maken

It's absolutly *not* necessry to perfectly knwo the lanagueg or very well!! More mistakes will make the result to be more fun and funny

Dus, als je mee wil doen, veranderen wij de volgorde van de laastet mensen zo:

So, if you'd like to play as well, we wil change the order of the last peol as this:

André English --> Afrikaans

Daniel (ddog800) Afrikaans --> English

Daniel (in London) English --> Scots

Benjamin Scots --> French

Loic French --> English

Llatai
English --> Welsh

Sounds like fun to me, count me in!
Back to top
View user's profile Send private message
Benjamin [inactive]
Connoisseur
Connoisseur

Joined: 24 Aug 2006
Posts: 1675

Location: Scotland

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 9:28 pm    Post subject: Reply with quote

Hallo Daniel!

Hoe en waarom leer jy Afrikaans?
Back to top
View user's profile Send private message MSN Messenger
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 9:45 pm    Post subject: Re: hallo almal Reply with quote

Quote:

Hallo Daniel!! En welkom!!

Jou Afrikaans is nogal goed na net sewe maande!

(Your Afrikaans is quite good after only seven months.)

Hallo, dis my eerste pos op die forum. My naam is Daniel, en ek is 'n Amerikaner. Ek leer Afrikaans vir omtrent sewe maande, en dis my eerste vreemde taal. Ons makeer* meer forums soos hierdie! Ek hoop dat ek tot die forum kan bydra Ook, voel vry om my te korrigeer/reg te help as jy a probleem met my grammatika of woordeskat sien. Dit kan my slegs help.

Lekker bly,
Daniel

makeer is right, but is not used often in this way. We would rather say - Ons kort meer forums... or Ons het meer forums soos hierdie nodig.

We also use "makeer" in sentences like these:

Wat makeer? (What's wrong)

Piet makeer iets. (Something's wrong with Piet)

Een van die boeke makeer. (One of the books is missing).

Ahh, ok, dankie Andre. Weet jy, ek het vir byna twee maande a reg woord vir 'need' gesoek :P, so dit baie hulpvol is. Ek sou nooit 'kort' geraai het nie hehe. Nou dat ek onlangs gemaklik met die grammatika geword het, is ek probeer om die algemeene gebruik te leer.

Ook, is 'kort' slegs gebruik waneer die sin 'actief' is? Soos, 'Ek kort om te eet' (I need to eat) as teenoor 'n passief sin soos 'Daar is 'n kort vir meer onderwysers'. Of sou dit meer reg wees as 'Daar is 'n behoefte (of hoef) vir meer onderwysers'. Hierdie is a woord wat ek dikwels moet gebruik, maar ek weet nie watter om te gebruik nie.

baie dankie![/i]
Back to top
View user's profile Send private message
Pauline
Guest

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 10:06 pm    Post subject: Reply with quote

ddog800 wrote:
Sounds like fun to me, count me in!

Great!!

Jouw naam staat al op het lijst! Je zult het afrikaans in het engels moeten vertalen
Your name is already in the list!! You will translate Afrikaans into Englsh.

Jij kunt mij wel in het afrikaans schrijven, als je dat wilt; ik kan het begrijpen.
You can write me in Afrikaans if you would like; I can undertand it.
Back to top
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Sun Jun 10, 2007 10:57 pm    Post subject: Re: hallo almal Reply with quote

ddog800 wrote:
Quote:

Hallo Daniel!! En welkom!!

Jou Afrikaans is nogal goed na net sewe maande!

(Your Afrikaans is quite good after only seven months.)

Hallo, dis my eerste pos op die forum. My naam is Daniel, en ek is 'n Amerikaner. Ek leer Afrikaans vir omtrent sewe maande, en dis my eerste vreemde taal. Ons makeer* meer forums soos hierdie! Ek hoop dat ek tot die forum kan bydra Ook, voel vry om my te korrigeer/reg te help as jy a probleem met my grammatika of woordeskat sien. Dit kan my slegs help.

Lekker bly,
Daniel

makeer is right, but is not used often in this way. We would rather say - Ons kort meer forums... or Ons het meer forums soos hierdie nodig.

We also use "makeer" in sentences like these:

Wat makeer? (What's wrong)

Piet makeer iets. (Something's wrong with Piet)

Een van die boeke makeer. (One of the books is missing).

Ahh, ok, dankie Andre. Weet jy, ek het vir byna twee maande a reg woord vir 'need' gesoek :P, so dit baie hulpvol is. Ek sou nooit 'kort' geraai het nie hehe. Nou dat ek onlangs gemaklik met die grammatika geword het, is ek probeer om die algemeene gebruik te leer.

Ook, is 'kort' slegs gebruik waneer die sin 'actief' is? Soos, 'Ek kort om te eet' (I need to eat) as teenoor 'n passief sin soos 'Daar is 'n kort vir meer onderwysers'. Of sou dit meer reg wees as 'Daar is 'n behoefte (of hoef) vir meer onderwysers'. Hierdie is a woord wat ek dikwels moet gebruik, maar ek weet nie watter om te gebruik nie.

baie dankie![/i]

Your sentence: 'Daar is 'n behoefte aan meer onderwysers" is right. Tekort = shortage. Behoefte = need.

"Ek kort om te eet" is right, but normally we would say: "Ek het nodig om te eet" (or simply: "Ek moet eet.")

"nodig" forms part of the verb "het nodig" (need), while "behoefte" is the noun for need.

Ek het iets nodig I need something. You could also say - ek benodig iets.

Ek het 'n behoefte aan iets - I have a need for something.
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Mon Jun 11, 2007 12:43 am    Post subject: Reply with quote

Benjamin wrote:
Hallo Daniel!

Hoe en waarom leer jy Afrikaans?

Haai Benjamin! Ek moet se, hierdie is a wonderlike actief forum, dit is so goed. Ek is onderrig myself Afrikaans met enige internet hulpbronne dat ek kan vind. Sowaar ek op http://www.afrikaans.us/ begin het, as dit 'n baie goeie werf is. Dit is waarom ek meeste van wat ek weet geleer het. Nou ek forums soek sodat ek kan oefen. Ek het Afrikaans vir twee redes verkies ... Ek wou graag 'n vreemde taal leer, maar ek het geen idee watter om met te begin nie. Dan het ek aanlyn 'n Afrikaaner ontmoet toe ons beide vir 'n musiekproduksie venoot gesoek het. So Afrikaans het voorgekom soos 'n goeie plek om te begin. Ek het om te leer begin, en toe ek beter met dit geword het, het ek om te oefen met my vriend en op die "learn-afrikaans' Yahoo forum (wat gekoppelde met die www.afrikaans.us werf is) begin. Ook, ek hou van dat Afrikaans en Nederlands soortgelike is. Dit is die tweede rede dat ek Afrikaans verkies, as dit sal help waneer ek graag 'n ander taal wil leer.

Ek is nog nie altyd seker as wat ek skryf reg is nie, so se vir my as jy kannie my verstaan nie.
Back to top
View user's profile Send private message
Pauline
Guest

PostPosted: Mon Jun 11, 2007 12:17 pm    Post subject: Reply with quote

ddog800 wrote:
Ek is nog nie altyd seker as wat ek skryf reg is nie, so se vir my as jy kannie my verstaan nie.

Ek kan jy goed verstaan

Hoe is het weer in Louisiana? Hier hebben wij de laatste dagn veel omweer gehad !! Urenlang donder en bliksm. Gelukkig heb ik geen angst daarvan, maar de arme diern dat wel hebben denk ik, hoewel het paard in het veld tegenover van mijn huis leek rustig genoeg gisteren tijdens een ongelofelijk regenbui met lawaai van de donder.

How is the weather like in Lousiaina? Here the last days there was veyr much storms!! Hours long thunder and lightning. fortunatly I havn't fear of it, but the poor animals have I think, although the horse in the field opposite of my house looked calm during an incredible raining and noise of the thunder.
Back to top
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Mon Jun 11, 2007 7:13 pm    Post subject: Reply with quote

Pauline wrote:

Hoe is het weer in Louisiana? Hier hebben wij de laatste dagn veel omweer gehad !! Urenlang donder en bliksm. Gelukkig heb ik geen angst daarvan, maar de arme diern dat wel hebben denk ik, hoewel het paard in het veld tegenover van mijn huis leek rustig genoeg gisteren tijdens een ongelofelijk regenbui met lawaai van de donder.

How is the weather like in Lousiaina? Here the last days there was veyr much storms!! Hours long thunder and lightning. fortunatly I havn't fear of it, but the poor animals have I think, although the horse in the field opposite of my house looked calm during an incredible raining and noise of the thunder.

Die weer hier is nie sleg nie, hoewel dit warm raak. Die temp gewoonlik te warm deur die somer-maande is, hier by die suid. Dit sal op tot 40C laat in die somer word, en ek wil nie om van die vogtigheid te praat, as dit gewoonlik baie vogtig is, wat dit meer warm maak...maaar dit is tuis vir my
Back to top
View user's profile Send private message
Pauline
Guest

PostPosted: Mon Jun 11, 2007 8:19 pm    Post subject: Reply with quote

Ja, wanneer het vochtig is voelt het altijd warmer dan het eigenlijk is, ook onangenamer. Hier schijnt de zon nu weer!! Je kunt niet weten van de ene minuut tot de andere. 40 grad in de zomer lijkt mij extreem heet !!!Maar, zoals je zei, ben je daar thuis en dus ook gewend. ik ben gewend aan veel regen LOL!! In Louisiana zijn er ook mensen die frans spreken, of niet? Dat zal een kleine minderheit zijn neem ik aan.
Back to top
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Tue Jun 12, 2007 12:57 am    Post subject: Reply with quote

Pauline wrote:
In Louisiana zijn er ook mensen die frans spreken, of niet? Dat zal een kleine minderheit zijn neem ik aan.

Ja, daar is mense by Louisiana wat "Cajun-French" (francais cadien) praat. Meeste van hulle is by die suid van Louisiana, onder en naby Lafayette, en ook jeens New Orleans, maar ook praat hulle Engels.. In sommige baie plattelands areas praat hulle slegs Fraans, maar dit is seldsame. Dit kom vanuit die ou Fraanse Acadie skikkings van 'n paartjie honderd jare gelede, vanuit Nova Scotia by die Atlantiese by wat nou oos-Kanada is...Hulle het na Louisiana en ander plekke gemigreer toe die Britse beheer van die streek gevat het, en daar is die 'Acadie' merk oral oor die area van suid-Louisiana. Ek het familie wat vanuit Nova Scotia na Louisiana gemigreer, 'n geruime tyd gelede. Sowaar is dit waarvan ek my van gekry het. Maar, ek praat geen Fraans nie, as dit nooit by my stad gesproke is nie. VSA is nog 99.999999% Engels. :P
Back to top
View user's profile Send private message
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Tue Jun 12, 2007 1:33 am    Post subject: Re: hallo almal Reply with quote

ddog800 wrote:
Hallo, dis my eerste pos aan die forum...

André in Zuid-Afrika wrote:

Hallo, dis my eerste pos op die forum...

Ek het 'n vraag van dit.... Ek verstaan "op die forum" as "on the forum" en "aan die forum" as "to the forum", is dit reg? Dit was my voorneme om 'my first post to the forum' te se. Sou dit nog 'op die forum' wees, of is dit reg in hierdie geval om 'aan die forum" te se

dankie!
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Tue Jun 12, 2007 2:15 pm    Post subject: Re: hallo almal Reply with quote

ddog800 wrote:
ddog800 wrote:
Hallo, dis my eerste pos aan die forum...

André in Zuid-Afrika wrote:

Hallo, dis my eerste pos op die forum...

Ek het 'n vraag van dit.... Ek verstaan "op die forum" as "on the forum" en "aan die forum" as "to the forum", is dit reg? Dit was my voorneme om 'my first post to the forum' te se. Sou dit nog 'op die forum' wees, of is dit reg in hierdie geval om 'aan die forum" te se

dankie!

Jy is reg. Ek het veronderstel dat jy wou skryf "on the forum", which is "op die forum. Maar as jy bedoel het: "to the forum", is dit reg om te skryf" aan die forum"

Terloops, jou pos hierbo is perfekte Afrikaans!!
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
ddog800
Expert
Expert

Joined: 10 Jun 2007
Posts: 56

Location: Louisiana, USA

PostPosted: Tue Jun 12, 2007 8:24 pm    Post subject: Re: hallo almal Reply with quote

André in Zuid-Afrika wrote:
Terloops, jou pos hierbo is perfekte Afrikaans!!

Baie dankie, dit definitief help om dit to weet. Dit is word makliker om die vloei van die taal te voel. Ek nog foute het waneer ek in ware-tyd <real-time?> moet tik (soos op MSN), maar as ek van dit vir 'n tyd kan dink (soos op die forum)voor ek dit pos, kan ek die bietjie probleeme korrigeer. En daar is minder en minder elke tyd wat ek moet behandel as ek probeer om van elke fout te leer. Jy moet my 'n maand of twee gelede gesien het
Back to top
View user's profile Send private message
Pauline
Guest

PostPosted: Tue Jun 12, 2007 10:51 pm    Post subject: Reply with quote

ddog800 wrote:
Pauline wrote:
In Louisiana zijn er ook mensen die frans spreken, of niet? Dat zal een kleine minderheit zijn neem ik aan.

Ja, daar is mense by Louisiana wat "Cajun-French" (francais cadien) praat. Meeste van hulle is by die suid van Louisiana, onder en naby Lafayette, en ook jeens New Orleans, maar ook praat hulle Engels.. In sommige baie plattelands areas praat hulle slegs Fraans, maar dit is seldsame. Dit kom vanuit die ou Fraanse Acadie skikkings van 'n paartjie honderd jare gelede, vanuit Nova Scotia by die Atlantiese by wat nou oos-Kanada is...Hulle het na Louisiana en ander plekke gemigreer toe die Britse beheer van die streek gevat het, en daar is die 'Acadie' merk oral oor die area van suid-Louisiana. Ek het familie wat vanuit Nova Scotia na Louisiana gemigreer, 'n geruime tyd gelede. Sowaar is dit waarvan ek my van gekry het. Maar, ek praat geen Fraans nie, as dit nooit by my stad gesproke is nie. VSA is nog 99.% Engels. :P

Dat is heel interessant, en een verassing, dat er daar nog steeds frans gesproken wordt ondanks dat zo dichtbij alles in het engels is.

Zoals André jou al heeft verteld, vind ik het wel heel erg goed hoe je Afrikaans in zo'n korte tijd heb kunnen leren, bijzonder omdat het je eerste vreemde taal is, en ik vind dat die de moeilijkste is (na de tweede wordt het iets makkelijker).

How oud ben jj -ga je naar school? heb je gezien dat jouw naam al op het lijst van de vertaling spel staat? Het zal hoewel ietjes effe duren voor dat jij aan de beurt bent.
Back to top
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Wed Jun 13, 2007 10:48 am    Post subject: Re: hallo almal Reply with quote

ddog800 wrote:
André in Zuid-Afrika wrote:
Terloops, jou pos hierbo is perfekte Afrikaans!!

Baie dankie, dit definitief help om dit to weet. Dit is word makliker om die vloei van die taal te voel. Ek nog foute het waneer ek in ware-tyd <real-time?> moet tik (soos op MSN), maar as ek van dit vir 'n tyd kan dink (soos op die forum)voor ek dit pos, kan ek die bietjie probleeme korrigeer. En daar is minder en minder elke tyd wat ek moet behandel as ek probeer om van elke fout te leer. Jy moet my 'n maand of twee gelede gesien het

Jy vorder goed! As jy na Afrikaans wil luister, kan jy luister na www.rsg.co.za

Jy kan Afrikaanse koerante lees op www.volksblad.com www.beeld.com
en www.dieburger.com

_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    langcafe2.myfreeforum.org Forum Index -> Languages -> Afrikaans/Nederlands All times are GMT + 2 Hours
Page 1, 2  Next
Page 1 of 2

Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum

Card File  Gallery  Forum Archive
Powered by phpBB © 2001, 2005 phpBB Group
Create your own free forum | Buy a domain to use with your forum