 |
langcafe2.myfreeforum.org Come in and have your daily cup of languages!
|
| View previous topic :: View next topic |
| Author |
Message |
Sandman Novice

Joined: 13 Apr 2008 Posts: 33
Location: Finland
|
Posted: Sun Aug 10, 2008 6:39 pm Post subject: |
|
|
Hi Ina
Baie dankie vir die komplimente. Ek leer nou al tien maande Afrikaans en ek dink dat dit vir my baie gegee het. Ek is bly dat daar ander mense is wat ook van Hanru se musiek hou. Die eerste keer toe ek Hanru Niemand se musiek hoor was Hanru se weergawe van 'Sarie Marais' op die protesliedjiealbum 'Genoeg is Genoeg' gewees. Dit is ook baie mooi liedjie maar miskien bitter vir julle Afrikaners. Die musiekvideo 'Tot Stilte' kan ook op You Tube gesien word. Het jy dit alreeds gesien?
Groetnis
Sandman
Ek dink ek moet nou met die vertaling voortgaan.
want daar is sere wat soos mure is en onoorkomlik is
because there is pains which are like walls and are insuperable
daar’s geen manier om te ontsnap nie
there is no way to escape this
en daar is sere wat mens stelsematig
and there is sorrows that people systematical
uitmekaar uit skeur
??? tear out
my vriend ek raai jou aan tot stilte
terug na die woorde van matrose
back to the sailors speech
sit maar in ‘n coffee shop en vloek
just sitting in a cafe and swearing
bestel maar soos ‘n mens ‘n koppie koffie
order yet like anyone else one cup of coffee
kry vir jou nog koek
get yourself one more cake
o, martelaar, o martelaar, gemartel in jou kuns
O martyr, O martyr, tortured in your trick
jy’s tog so edel tog so stupid
you are so noble you are so stupid
kyk tien dae later het hul jou alreeds vergeet
see ten days later they have forgotten you
en die storie van jou lewe is afwesig
and your lifestorie is absent
want hulle gee nie einlik om nie,
because they dont really care
dit is alle om’t ewe
this is all at same??
al was hul vir ‘n wyl verruk
everything was ???
maar as jy sonder woorde uit die doderyk sou keer dan
but if you without words out from the realm of dead would turn then
draai hulle sonder meer die rug
they dont turn anymore back to you
Nou is dit klaar. 
_________________ Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron. |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Mon Sep 22, 2008 7:27 pm Post subject: |
|
|
Hallo Ina
Goed om nog 'n Afrikaanssprekende hier te sien! Maar waarom is jy so skaars?
Groetnis
Andre _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
LoverOfPoetry Novice

Joined: 06 Aug 2008 Posts: 3
|
Posted: Mon Sep 22, 2008 9:35 pm Post subject: |
|
|
Hi Andre & Sandman!
Ek is in die proses om te emigreer na Australie, so ek vat maar net so hier en daar grond...
Ek geniet egter hierdie "thread" baie, so ek sal graag my opinie gee op die laaste gedeelte van die lied. Sandman, soos jy sal sien het ek nie veel verander aan jou vertaling nie. Ek dink jy vorder besonder goed. Ek wens ek kon soos jy 'n nuwe taal aanleer in tien maande!!
Wel, "here goes":
want daar is sere wat soos mure is en onoorkomlik is
because there are sorrows which are like walls and are insurmountable
daar’s geen manier om te ontsnap nie
there is no escape
en daar is sere wat mens stelsematig uitmekaar uit skeur
and there are sorrows that systematically tear you apart
my vriend ek raai jou aan tot stilte
My friend, I advise you to keep quiet
terug na die woorde van matrose
back then, to the speech of sailors
sit maar in ‘n coffee shop en vloek
sit and swear in a cafe
bestel maar soos ‘n mens ‘n koppie koffie
order a cup of coffee just like any other
kry vir jou nog koek
have some more cake
o, martelaar, o martelaar, gemartel in jou kuns
O martyr, O martyr, tortured in your art
jy’s tog so edel tog so stupid
you are so noble, yet so stupid
kyk tien dae later het hul jou alreeds vergeet
see ten days later they have forgotten you
Just on an interesting note - ten days seems to be very significant to Hanru. He has another song that is not yet on an album where "ten days" is just about what the whole song is about. How much can happen and be forgotten in this period of time...
en die storie van jou lewe is afwesig
and the story of your life is absent
want hulle gee nie einlik om nie,
because they dont really care
dit is alle om’t ewe
to them it's all the same
al was hul vir ‘n wyl verruk
even if, for a while, they were enthralled
maar as jy sonder woorde uit die doderyk sou keer dan
but should you return from the realm of the dead without words
draai hulle sonder meer die rug
they would abruptly turn their backs
As ek my finale opinie kan gee oor hierdie lied: Ek dink hierdie is 'n selfgesprek. Die digter voel dat sy kuns nie waardeer en verstaan word nie, en dat hy homself moontlik pyn sal spaar deur die stryd op te gee en eerder maar stil te raak.
Ek was in die bevoorregte posisie om een van Hanru se shows by te woon, en uit sy opmerkings die aand dink ek ek is op die regte pad. Dit is vir kunstenaars in Suid Afrika besonder moeilik tot die mark toe te tree. Dit is bitter jammer dat ons nie ons uiters talentvolle mede-Suid-Afikaners meer ondersteun nie. Dink net watter verlies dit sal wees as iemand soos Hanru moet ophou komponeer!
Andre - baie dankie vir hierdie forum, en Sandman - baie dankie vir hierdie besondere "thread". Dit was vir my 'n plesier om te kon deel wees hiervan.
Groete en beste
Ina |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Tue Sep 23, 2008 6:46 pm Post subject: |
|
|
| LoverOfPoetry wrote: | Hi Andre & Sandman!
Ek is in die proses om te emigreer na Australie, so ek vat maar net so hier en daar grond...
|
Ai tog, Ina, nie nog een nie! Maar jy kan Doer Onder nog deelneem hier, ten minste. Ek verstaan hoekom jy gaan, dink self baie daaraan, maar tog....
Nietemin, wens jou alles van die beste toe daar, en moenie ons mooi taal vergeet nie!
Groetnis
Andre _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
LoverOfPoetry Novice

Joined: 06 Aug 2008 Posts: 3
|
Posted: Tue Sep 23, 2008 9:30 pm Post subject: |
|
|
Hi Andre,
Ja, jong. Ons is self maar hartseer met tye. Maar ons voel net al meer ongemaklik. Iets voel net nie meer "reg" nie. Dinge is nog nie finaal nie, maar ons hoop maar...
Ek sal verseker nie my taal vergeet nie. Daar is gelukkig nou al soveel Afrikaanssprekendes "doer onder" - en sites soos hierdie sal verseker ook help
Groete en beste
Ina |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Wed Sep 24, 2008 2:38 pm Post subject: |
|
|
| LoverOfPoetry wrote: | Hi Andre,
Ja, jong. Ons is self maar hartseer met tye. Maar ons voel net al meer ongemaklik. Iets voel net nie meer "reg" nie. Dinge is nog nie finaal nie, maar ons hoop maar...
Ek sal verseker nie my taal vergeet nie. Daar is gelukkig nou al soveel Afrikaanssprekendes "doer onder" - en sites soos hierdie sal verseker ook help
Groete en beste
Ina |
Hallo Ina
Ja, die jongste gebeure help ook nie juis nie. Dit het my ook weer aan die dink gesit. 'n Vriend van my is onlangs Australie toe, en hou aan ek moet ook kom. Hy is sover baie gelukkig daar. Maar idis nie 'n maklike besluit nie. _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Sandman Novice

Joined: 13 Apr 2008 Posts: 33
Location: Finland
|
Posted: Thu Sep 25, 2008 8:42 pm Post subject: |
|
|
| LoverOfPoetry wrote: | Hi Andre & Sandman!
Ek geniet egter hierdie "thread" baie, so ek sal graag my opinie gee op die laaste gedeelte van die lied. Sandman, soos jy sal sien het ek nie veel verander aan jou vertaling nie. Ek dink jy vorder besonder goed. Ek wens ek kon soos jy 'n nuwe taal aanleer in tien maande!! |
Baie dankie vir die komplimente. Ek moet se dat ek nie besonder slim is nie want ek kan tale wat soos 'hulptale' vir my gewerk het. En ek moet ook se dat julle taal mooi en besondere taal is. Ek luister baie na die afrikaanse musiek en geniet daarvan.
| Quote: | Andre - baie dankie vir hierdie forum, en Sandman - baie dankie vir hierdie besondere "thread". Dit was vir my 'n plesier om te kon deel wees hiervan.
Groete en beste
Ina |
Dit was 'n groot plesier ook vir my.
Groete
Sandman
PS. Ken jy Goggaweb? _________________ Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron. |
|
| Back to top |
|
 |
Sandman Novice

Joined: 13 Apr 2008 Posts: 33
Location: Finland
|
Posted: Thu Sep 25, 2008 8:54 pm Post subject: |
|
|
| André in Zuid-Afrika wrote: | | LoverOfPoetry wrote: | Hi Andre,
Ja, jong. Ons is self maar hartseer met tye. Maar ons voel net al meer ongemaklik. Iets voel net nie meer "reg" nie. Dinge is nog nie finaal nie, maar ons hoop maar...
Ek sal verseker nie my taal vergeet nie. Daar is gelukkig nou al soveel Afrikaanssprekendes "doer onder" - en sites soos hierdie sal verseker ook help
Groete en beste
Ina |
Hallo Ina
Ja, die jongste gebeure help ook nie juis nie. Dit het my ook weer aan die dink gesit. 'n Vriend van my is onlangs Australie toe, en hou aan ek moet ook kom. Hy is sover baie gelukkig daar. Maar idis nie 'n maklike besluit nie. |
Dis altyd treurig om te hoor dat daar nie meer plek in Suid Afrika vir afrikaners is nie. Die afrikaners is wat maak Suid Afrika 'n besondere land. Ek darem hoop dat Afrikaans nie 'n diaspora taal sal word nie maar het toekoms in SA. _________________ Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron. |
|
| Back to top |
|
 |
André in Zuid-Afrika Site Admin

Joined: 19 Aug 2006 Posts: 1908
|
Posted: Thu Sep 25, 2008 11:18 pm Post subject: |
|
|
| Sandman wrote: | | Dis altyd treurig om te hoor dat daar nie meer plek in Suid Afrika vir afrikaners is nie. Die afrikaners is wat maak Suid Afrika 'n besondere land. Ek darem hoop dat Afrikaans nie 'n diaspora taal sal word nie maar het toekoms in SA. |
Sandman, jy's terug!
Ek glo Afrikaans sal voortbestaan, in Suid-Afrika, beslis, en ook danksy mense soos jy in die buiteland wat belangstel. Ek waardeer jou woorde soveel. Die toekoms in Suid-Afrika lyk 'n bietjie onseker op die oomblik, maar ons sal altyd oorleef, ek bly hoop. Die ondersteuning van mense soos jy beteken baie! Maar ek verstaan ook waarom mense soos Ina-hulle eerder wil gaan, en sal hulle nooit kritiseer nie.
Groetnis
Andre _________________ Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie. |
|
| Back to top |
|
 |
Sandman Novice

Joined: 13 Apr 2008 Posts: 33
Location: Finland
|
Posted: Fri Sep 26, 2008 6:39 pm Post subject: |
|
|
| André in Zuid-Afrika wrote: |
Ek glo Afrikaans sal voortbestaan, in Suid-Afrika, beslis, en ook danksy mense soos jy in die buiteland wat belangstel. Ek waardeer jou woorde soveel. Die toekoms in Suid-Afrika lyk 'n bietjie onseker op die oomblik, maar ons sal altyd oorleef, ek bly hoop. Die ondersteuning van mense soos jy beteken baie! Maar ek verstaan ook waarom mense soos Ina-hulle eerder wil gaan, en sal hulle nooit kritiseer nie. |
Ek is bly om te hoor dat my ondersteuning baie beteken. Daar is nie baie dinge wat ek vir julle kan doen nie maar leer aan julle taal.
Ek ook het geen reg om mense wat uit van Suid Afrika emigreer te kritiseer nie.
_________________ Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron. |
|
| Back to top |
|
 |
|
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot vote in polls in this forum
|
|