langcafe2.myfreeforum.org Forum Index langcafe2.myfreeforum.org
Come in and have your daily cup of languages!
 
 FAQFAQ   SearchSearch   MemberlistMemberlist   UsergroupsUsergroups   Join! (free) Join! (free)
 ProfileProfile   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages   Log inLog in 

Song translations
Page Previous  1, 2
 
Post new topic   Reply to topic    langcafe2.myfreeforum.org Forum Index -> Languages -> Afrikaans/Nederlands
View previous topic :: View next topic  
Author Message
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Sun Aug 10, 2008 6:39 pm    Post subject: Reply with quote

Hi Ina

Baie dankie vir die komplimente. Ek leer nou al tien maande Afrikaans en ek dink dat dit vir my baie gegee het. Ek is bly dat daar ander mense is wat ook van Hanru se musiek hou. Die eerste keer toe ek Hanru Niemand se musiek hoor was Hanru se weergawe van 'Sarie Marais' op die protesliedjiealbum 'Genoeg is Genoeg' gewees. Dit is ook baie mooi liedjie maar miskien bitter vir julle Afrikaners. Die musiekvideo 'Tot Stilte' kan ook op You Tube gesien word. Het jy dit alreeds gesien?

Groetnis

Sandman

Ek dink ek moet nou met die vertaling voortgaan.

want daar is sere wat soos mure is en onoorkomlik is
because there is pains which are like walls and are insuperable

daar’s geen manier om te ontsnap nie
there is no way to escape this

en daar is sere wat mens stelsematig
and there is sorrows that people systematical

uitmekaar uit skeur
???  tear out

my vriend ek raai jou aan tot stilte

terug na die woorde van matrose
back to the sailors speech

sit maar in ‘n coffee shop en vloek
just sitting in a cafe and swearing

bestel maar soos ‘n mens ‘n koppie koffie
order yet like anyone else one cup of coffee

kry vir jou nog koek
get yourself one more cake

o, martelaar, o martelaar, gemartel in jou kuns
O martyr, O martyr, tortured in your trick

jy’s tog so edel tog so stupid
you are so noble you are so stupid

kyk tien dae later het hul jou alreeds vergeet
see ten days later  they have forgotten you

en die storie van jou lewe is afwesig
and your lifestorie is absent

want hulle gee nie einlik om nie,
because they dont really care

dit is alle om’t ewe
this is all at same??

al was hul vir ‘n wyl verruk
everything was ???

maar as jy sonder woorde uit die doderyk sou keer dan
but if you without words out from the realm of dead would turn then

draai hulle sonder meer die rug
they dont turn anymore back to you

Nou is dit klaar.  

_________________
Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron.
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Mon Sep 22, 2008 7:27 pm    Post subject: Reply with quote

Hallo Ina

Goed om nog 'n Afrikaanssprekende hier te sien! Maar waarom is jy so skaars?

Groetnis

Andre
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
LoverOfPoetry
Novice
Novice

Joined: 06 Aug 2008
Posts: 3

PostPosted: Mon Sep 22, 2008 9:35 pm    Post subject: Reply with quote

Hi Andre & Sandman!

Ek is in die proses om te emigreer na Australie, so ek vat maar net so hier en daar grond...  

Ek geniet egter hierdie "thread" baie, so ek sal graag my opinie gee op die laaste gedeelte van die lied.  Sandman, soos jy sal sien het ek nie veel verander aan jou vertaling nie.  Ek dink jy vorder besonder goed.  Ek wens ek kon soos jy 'n nuwe taal aanleer in tien maande!!

Wel, "here goes":

want daar is sere wat soos mure is en onoorkomlik is
because there are sorrows which are like walls and are insurmountable

daar’s geen manier om te ontsnap nie
there is no escape

en daar is sere wat mens stelsematig uitmekaar uit skeur
and there are sorrows that systematically tear you apart

my vriend ek raai jou aan tot stilte
My friend, I advise you to keep quiet

terug na die woorde van matrose
back then, to the speech of sailors

sit maar in ‘n coffee shop en vloek
sit and swear in a cafe

bestel maar soos ‘n mens ‘n koppie koffie
order a cup of coffee just like any other

kry vir jou nog koek
have some more cake

o, martelaar, o martelaar, gemartel in jou kuns
O martyr, O martyr, tortured in your art

jy’s tog so edel tog so stupid
you are so noble, yet so stupid

kyk tien dae later het hul jou alreeds vergeet
see ten days later they have forgotten you
Just on an interesting note - ten days seems to be very significant to Hanru.  He has another song that is not yet on an album where "ten days" is just about what the whole song is about.  How much can happen and be forgotten in this period of time...

en die storie van jou lewe is afwesig
and the story of your life is absent

want hulle gee nie einlik om nie,
because they dont really care

dit is alle om’t ewe
to them it's all the same

al was hul vir ‘n wyl verruk
even if, for a while, they were enthralled

maar as jy sonder woorde uit die doderyk sou keer dan
but should you return from the realm of the dead without words

draai hulle sonder meer die rug
they would abruptly turn their backs

As ek my finale opinie kan gee oor hierdie lied:  Ek dink hierdie is 'n selfgesprek.  Die digter voel dat sy kuns nie waardeer en verstaan word nie, en dat hy homself moontlik pyn sal spaar deur die stryd op te gee en eerder maar stil te raak.  

Ek was in die bevoorregte posisie om een van Hanru se shows by te woon, en uit sy opmerkings die aand dink ek ek is op die regte pad. Dit is vir kunstenaars in Suid Afrika besonder moeilik tot die mark toe te tree.  Dit is bitter jammer dat ons nie ons uiters talentvolle mede-Suid-Afikaners meer ondersteun nie.  Dink net watter verlies dit sal wees as iemand soos Hanru moet ophou komponeer!

Andre - baie dankie vir hierdie forum, en Sandman - baie dankie vir hierdie besondere "thread".  Dit was vir my 'n plesier om te kon deel wees hiervan.  

Groete en beste

Ina
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Tue Sep 23, 2008 6:46 pm    Post subject: Reply with quote

LoverOfPoetry wrote:
Hi Andre & Sandman!

Ek is in die proses om te emigreer na Australie, so ek vat maar net so hier en daar grond...  

Ai tog, Ina, nie nog een nie! Maar jy kan Doer Onder nog deelneem hier, ten minste. Ek verstaan hoekom jy gaan, dink self baie daaraan, maar tog....

Nietemin, wens jou alles van die beste toe daar, en moenie ons mooi taal vergeet nie!

Groetnis

Andre
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
LoverOfPoetry
Novice
Novice

Joined: 06 Aug 2008
Posts: 3

PostPosted: Tue Sep 23, 2008 9:30 pm    Post subject: Reply with quote

Hi Andre,

Ja, jong.  Ons is self maar hartseer met tye.  Maar ons voel net al meer ongemaklik.  Iets voel net nie meer "reg" nie.  Dinge is nog nie finaal nie, maar ons hoop maar...

Ek sal verseker nie my taal vergeet nie.  Daar is gelukkig nou al soveel Afrikaanssprekendes "doer onder" - en sites soos hierdie sal verseker ook help

Groete en beste

Ina
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Wed Sep 24, 2008 2:38 pm    Post subject: Reply with quote

LoverOfPoetry wrote:
Hi Andre,

Ja, jong.  Ons is self maar hartseer met tye.  Maar ons voel net al meer ongemaklik.  Iets voel net nie meer "reg" nie.  Dinge is nog nie finaal nie, maar ons hoop maar...

Ek sal verseker nie my taal vergeet nie.  Daar is gelukkig nou al soveel Afrikaanssprekendes "doer onder" - en sites soos hierdie sal verseker ook help

Groete en beste

Ina

Hallo Ina

Ja, die jongste gebeure help ook nie juis nie. Dit het my ook weer aan die dink gesit. 'n Vriend van my is onlangs Australie toe, en hou aan ek moet ook kom. Hy is sover baie gelukkig daar. Maar idis nie 'n maklike besluit nie.
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Thu Sep 25, 2008 8:42 pm    Post subject: Reply with quote

LoverOfPoetry wrote:
Hi Andre & Sandman!
Ek geniet egter hierdie "thread" baie, so ek sal graag my opinie gee op die laaste gedeelte van die lied.  Sandman, soos jy sal sien het ek nie veel verander aan jou vertaling nie.  Ek dink jy vorder besonder goed.  Ek wens ek kon soos jy 'n nuwe taal aanleer in tien maande!!

Baie dankie vir die komplimente. Ek moet se dat ek nie besonder slim is nie want ek kan tale wat soos 'hulptale' vir my gewerk het. En ek moet ook se dat julle taal mooi en besondere taal is. Ek luister baie na die afrikaanse musiek en geniet daarvan.

Quote:
Andre - baie dankie vir hierdie forum, en Sandman - baie dankie vir hierdie besondere "thread".  Dit was vir my 'n plesier om te kon deel wees hiervan.  

Groete en beste

Ina

Dit was 'n groot plesier ook vir my.

Groete
Sandman

PS. Ken jy Goggaweb?
_________________
Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron.
Back to top
View user's profile Send private message
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Thu Sep 25, 2008 8:54 pm    Post subject: Reply with quote

André in Zuid-Afrika wrote:
LoverOfPoetry wrote:
Hi Andre,

Ja, jong.  Ons is self maar hartseer met tye.  Maar ons voel net al meer ongemaklik.  Iets voel net nie meer "reg" nie.  Dinge is nog nie finaal nie, maar ons hoop maar...

Ek sal verseker nie my taal vergeet nie.  Daar is gelukkig nou al soveel Afrikaanssprekendes "doer onder" - en sites soos hierdie sal verseker ook help

Groete en beste

Ina

Hallo Ina

Ja, die jongste gebeure help ook nie juis nie. Dit het my ook weer aan die dink gesit. 'n Vriend van my is onlangs Australie toe, en hou aan ek moet ook kom. Hy is sover baie gelukkig daar. Maar idis nie 'n maklike besluit nie.

Dis altyd treurig om te hoor dat daar nie meer plek in Suid Afrika vir afrikaners is nie. Die afrikaners is wat maak Suid Afrika 'n besondere land. Ek darem hoop dat Afrikaans nie 'n diaspora taal sal word nie maar het toekoms in SA.
_________________
Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron.
Back to top
View user's profile Send private message
André in Zuid-Afrika
Site Admin
Site Admin

Joined: 19 Aug 2006
Posts: 1908

PostPosted: Thu Sep 25, 2008 11:18 pm    Post subject: Reply with quote

Sandman wrote:
Dis altyd treurig om te hoor dat daar nie meer plek in Suid Afrika vir afrikaners is nie. Die afrikaners is wat maak Suid Afrika 'n besondere land. Ek darem hoop dat Afrikaans nie 'n diaspora taal sal word nie maar het toekoms in SA.

Sandman, jy's terug!  

Ek glo Afrikaans sal voortbestaan, in Suid-Afrika, beslis, en ook danksy mense soos jy in die buiteland wat belangstel. Ek waardeer jou woorde soveel. Die toekoms in Suid-Afrika lyk 'n bietjie onseker op die oomblik, maar ons sal altyd oorleef, ek bly hoop. Die ondersteuning van mense soos jy beteken baie! Maar ek verstaan ook waarom mense soos Ina-hulle eerder wil gaan, en sal hulle nooit kritiseer nie.

Groetnis

Andre
_________________
Toe ek jonk was, het ek al die antwoorde geken. Nou verstaan ek nie eens die vrae nie.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Sandman
Novice
Novice

Joined: 13 Apr 2008
Posts: 33

Location: Finland

PostPosted: Fri Sep 26, 2008 6:39 pm    Post subject: Reply with quote

André in Zuid-Afrika wrote:

Ek glo Afrikaans sal voortbestaan, in Suid-Afrika, beslis, en ook danksy mense soos jy in die buiteland wat belangstel. Ek waardeer jou woorde soveel. Die toekoms in Suid-Afrika lyk 'n bietjie onseker op die oomblik, maar ons sal altyd oorleef, ek bly hoop. Die ondersteuning van mense soos jy beteken baie! Maar ek verstaan ook waarom mense soos Ina-hulle eerder wil gaan, en sal hulle nooit kritiseer nie.

Ek is bly om te hoor dat my ondersteuning baie beteken. Daar is nie baie dinge wat ek vir julle kan doen nie maar leer aan julle taal.

Ek ook het geen reg om mense wat uit van Suid Afrika emigreer te kritiseer nie.

_________________
Aja hiljaa sillalla.
Ry stadig op die brug.
Drive slowly on the bridge.
Kör långsamt på bron.
Back to top
View user's profile Send private message
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    langcafe2.myfreeforum.org Forum Index -> Languages -> Afrikaans/Nederlands All times are GMT + 2 Hours
Page Previous  1, 2
Page 2 of 2

Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum

Card File  Gallery  Forum Archive
Powered by phpBB © 2001, 2005 phpBB Group
Create your own free forum | Buy a domain to use with your forum